Question
24 Jun 02:26 PM

  • English (UK) Near fluent
  • Polish
  • English (US) Near fluent
Question about Afrikaans

Korrigeer my foute asseblief. 🙏

"Ek het 20.04.2020 in yskas (4°C) gewerk. Sedertdien het ek 'n hoes. Ek het gewoonlik 'n probleem mit my longe (ek is 'n roker).
Die pakket met my inhaleerder het verlore gegaan (ek wag vir die tweede een).
In hierdie tyd het ek na twee werkskantore gegaan. Hul antwoorde was dieselfde: "As gevolg van U hoes, moet U tuisbly."
Ek is seker dat hierdie situasie sal beter word as ek my medisyne kry (die tweede pakket was gister gestuur)."


By voorbaat dankie!

Answers
Read more comments

  • Afrikaans
  • English (UK)

  • English (UK) Near fluent
  • Polish
  • English (US) Near fluent
Share this question
Newest Questions
Topic Questions
Recommended Questions